Collage

Ons loop die ekstra myl om selfuitgewers te help

Ons is trots op ons hoëkwliteit drukwerk en afronding

01

WIE IS ONS?

Die drukker wat 'n eenstopdiens lewer vir die produksie van boek en ander laer volume werk

02

WAT DOEN ONS?

Ons neem publikasies van manuskrip tot voltooide boek onder een dak

03

ONS DOELWIT

Om persoonlike en omvattende diens aan uitgewers en selfuitgewers te lewer

Nuut Jun 2010 geskommel

PROJEKTE TENTOONSTELLING

'N PAAR VAN ONS PUBLIKASIES

SKEPPENDE AGENTSKAP VIR UITGEWERS

Pragpublikasies was nog nooit so maklik nie.
WYS MEER
0
Jaar
0 +
KLIëNTE
0 +
BOEKE
0 +
ONTWERPE

VOORBEREIDING

KRY DIT GEREED OM TE DRUK

Ons verwerk jou manuskrip to 'n drukgerreed kopie vir jou goedkeuring voor produksie. Indien nodig doen ons:

• die ontwerp

• die uitleg

• die tipografie

• die redigering

PRODUKSIE

KRY DIT GEDRUK

Ons doen al die drukwerk self om kwaliteit en korrektheid te verseker, of die swart en wit of kleur, een boek of 'n duisend is, hulle kry almal dieselfde sorg en aandag

AFRONDING

KRY DIT AFGEWERK

Ons doen al die nodige afwerking om die taak te voltooi en alle boeke word met garing gestik, harde- of sagteband, kuns- of egteleër, gedrukte harde- of sagteband, gelamineer en indien nodig, gefoeilie, geëmbossileer of gebloksny om waarde toe te voeg

OOR BOEKE

Ons neemjou publikasie tot die volgende vlak

Geen heen-en-weer gejaag

Alles word by een adres onder een dak gedoen

'N KORT GESKIEDENIS

HOE DIT BEGIN HET

Serenity has taken possession of my entire soul, like these sweet mornings of spring which I enjoy. When, while the lovely valley teems with vapour around me, and the meridian sun strikes the upper surface of the impenetrable foliage of my trees, and but a few stray gleams steal into the inner sanctuary, I throw myself down among the tall grass by the trickling stream.

As I lie close to the earth, a thousand unknown plants are noticed by me: when I hear the buzz of the little world among the stalks, and grow familiar with the countless indescribable forms of the insects and flies, then I feel the presence of the Almighty, O my friend -- but it is too much for my strength -- I sink under the weight of the splendour of these visions! A wonderful serenity has taken possession of my entire soul, like these sweet mornings of spring which I enjoy with my whole heart. I am alone, and feel the charm.

400-4
multi-generational-team-working-on-project-P2VRXUR
freelancers-in-coworking-office-PLWRW2J
simple-home-office-with-tree-PBXRXYB-1
client-4@2x
client-3@2x
client-1@2x
client-9@2x
client-7@2x
client-5@2x

BESOEK ONS

KONTAK ONS

Soutpansbergweg 126
Riviera
Pretoria
0084
South Africa

Kontak Callie of Elmarette vir ‘n afspraak om jou projek met ons te bespreek. Ons help graag met gratis advies!

ABOUT US

Self Publisher From 50 to 2000...

We specialize in the printing and binding of all kinds of books in smaller consignments and specifically for the self publisher

For a Comprehensive Service...

Lithographic and digital printing
Foiling and embossing
Laminating of book covers
Thread sewing, perfect binding & saddle stitch
Genuine leather, imitation leather, hard and soft cover

Since 1999